Die Barbertonbruidsbos (Pavetta barbertonensis) is 'n struik wat deel van die Rubiaceae familie is. Die plant is inheems aan Eswatini en Suid-Afrika, in laasgenoemde kom dit in Mpumalanga voor.
Die boom se FSA-nommer is 716.2.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Pavetta Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika