Tylecodon atropurpureus is 'n plant wat hoort tot die familie Crassulaceae. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en is deel van die Sukkulente Karoo. Dit spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 100 km² en kom van Springbok tot by Steinkopf voor waar daar twee subpopulasies is. Die plant word as seldsaam beskou.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Tylecodon Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika