Tylecodon viridiflorus is 'n plant wat hoort tot die familie Crassulaceae. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en is deel van die Sukkulente Karoo. Dit spesie het 'n voorkomsgebied van 183 km² en kom in die Richtersveld in die berge voor waar daar vier subpopulasies is. Die plant word bedreig deur oorbeweiding en erosie
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Tylecodon Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika