Tylecodon suffultus is 'n plant wat hoort tot die familie Crassulaceae. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die Sukkulente Karoo. Daar is net een populasie wat op die Knersvlakte by Vanrhynsdorp voorkom. Die plant word as krities skaars beskou maar het geen bedreigings nie.
Bronne REDLIST Sanbi R Plants of the World Online
Kategorie:Tylecodon Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika