Tylecodon schaeferianus is 'n plant wat hoort tot die familie Crassulaceae. Die spesie is inheems aan die Noord-Kaap en Namibië. Dit kom aan die kus voor in die Richtersveld tussen Lüderitz en Alexanderbaai.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Tylecodon Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika