Die Stade Olympique Yves-du-Manoir is 'n rugby-, baan- en sokkerstadion in Colombes, naby Parys, Frankryk. Stade Yves du Manoir 100 ans après
Genoem ter nagedagtenis aan die Franse rugbyspeler Yves du Manoir in 1928, was dit die hoofstadion vir die Olimpiese Somerspele van 1924 en het destyds 'n kapasiteit van 45 000 gehad. LE STADE DÉPARTEMENTAL YVES-DU-MANOIR Tydens die 1924-spele is dit onder andere vir atletiek, fietsry, perdry, gimnastiek, tennis, sokker, rugby moderne vyfkamp (hardloop, heining) gebruik. « Le stade Yves-du-Manoir, une super histoire à raconter » Die stadion het ook diens gedoen in 1938 toe die FIFA Sokkerwêreldbeker se eindrondte in Frankryk gehou is, insluitende die eindstryd.
Fotogalery
Wedstryde FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 5 Junie 1938 17:00 3–1 Agtste eindrondte 30 454 12 Junie 1938 17:00 1–3 Kwarteindrondte 58 455 19 Junie 1938 17:00 4–2 Eindstryd 45 124
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:FIFA Wêreldbekerstadions Kategorie:Geboue en strukture in Parys Kategorie:Sokkerstadions in Frankryk Kategorie:Rugbystadions in Frankryk Kategorie:Sport in Parys