Die Kaapse witpeer (Apodytes geldenhuysii) is 'n struik of klein boom wat deel van die Metteniusaceae familie is. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom van die Stellenbosch tot by Hermanus voor en die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 500 km². Baie van die subpopulasies kom in bewaarde gebiede voor.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Apodytes Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika