Die gemiddelde tyd tussen falings (GTTF) is die gemiddelde tyd tussen sisteemfalings. In Engels word dit "mean time between failure" genoem en die afkorting "MTBF" word gebruik.

Die volgende formule geld:

Om GTTF prakties te verduidelik, kyk na die bedryfsdata van drie soortgelyke eenhede:

thumb|links|500px| Bedryfstyd van drie fiktiewe eenhede

Die volgende tabel gee die verskillende waardes

Eenheid Begin Einde Totale tyd Aftyd Optyd #falings GTTF180350270102602260/2 = 13024024020002001200/1 = 200320280260502102220/2 = 105Gemiddeld--730606705670/5 = 134

Totale tyd = Begin - Einde Optyd = Totale tyd - aftyd GTTF = Optyd/falings

Let daarop dat die gemiddelde GTTF vir die drie eenhede nie die gemiddeld van elkeen afsonderlik is nie. Met ander woorde GTTF != (130+200+105)/3 = 145

Kyk ook

Betroubaarheid