Nerine transvaalensis is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan Gauteng. Die plant was laas in 1924, oos van Johannesburg, versamel en word as moontlik uitgestorwe beskou.
Bronne Pacific Bulb Soc. Plants of the World Online
Kategorie:Nerine Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika