0 (nul) is 'n getal wat 'n leë hoeveelheid verteenwoordig. Met posisionele notasie soos die Hindoe-Arabiese syferstelsel, 0 dien ook as 'n plekhouer syfer, wat werk deur syfers links van 0 te vermenigvuldig met die grondtal, gewoonlik met 10.

As 'n getal vervul 0 'n sentrale rol in wiskunde as die additiewe identiteit van die heelgetalle, reële getalle en ander algebraïese strukture.

Sien ook Brahmagupta Aryabhata Deling met nul Wiskundige konstante Getalteorie

Bronne

Eksterne skakels Searching for the World's First Zero A History of Zero Zero Saga The History of Algebra Edsger W. Dijkstra: Why numbering should start at zero, EWD831 (PDF of a handwritten manuscript)

Kategorie:Getalle