thumb|200px|Die hoogste hemel in Dante se Parsdiso, geïllustreer deur Gustave Doré.
In antieke kosmologieë was die hoogste hemel (Engels: Empyrean) na veronderstelling 'n plek van vuur en in Christelike geskrifte die blyplek van God en hemelse wesens wat so goddelik is dat hulle van suiwer lig gemaak is.Chisholm, Hugh, red. (1911). "Empyrean". Encyclopædia Britannica. Vol. 9 (11de uitg.). Cambridge University Press. p. 362.
Aan die einde van Dante se Paradiso besoek Dante God in die hoogste hemel.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Goddelike Komedie Kategorie:Christelike eskatologie