Die grootvaalbos (Brachylaena uniflora) is 'n boom wat endemies aan Suid-Afrika is en kom in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor. Die boom se FSA-nommer is 732.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
uniflora Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika