Stoeberia is ’n genus wat tot die familie Aizoaceae behoort. Die spesies is inheems aan Namibië en Suid-Afrika.
Spesies Daar is slegs sewe spesies wat tot die genus hoort: Stoeberia arborea van Jaarsv. Stoeberia beetzii (Dinter) Dinter & Schwantes Stoeberia carpii Friedrich Stoeberia frutescens (L.Bolus) van Jaarsv. Stoeberia giftbergensis (L.Bolus) van Jaarsv. Stoeberia gigas (Dinter) Dinter & Schwantes Stoeberia utilis (L.Bolus) van Jaarsv.
Bron Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika