duimnael|regs|Tsumkwe soos uit die lug gesien. duimnael|regs|Kaart van die Tsumkwe electoral constituency in Namibië. Tsumkwe (Juǀ'Hoan: Tjumǃkui)Graham Hopwood: Who's Who: /Ui/o/oo, Royal at Namibia Institute for Democracy, 2007 is 'n nedersetting in die Otjozondjoepastreek van Namibië en die distrikshoofstad van die Tsumkwe-kiesafdeling.

Natuur- en wildlewe Die gebied wat met Tsumkwe geassosieer word, vertoon noemenswaardige plantegroei en wild. Veral binne die Khaudom-wildreservaat (Kaudwane in Tswana) kan leeus, jagluiperds, hiënas en ander groot soogdiere gevind word.Willie Olivier (1998) Overland through Southern Africa, Published by Struik, 176 pages , Die wildehond het noemenswaardige troppe in die gebied.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Namibië