Carpobrotus mellei is 'n suurvy wat tot die Aizoaceae familie behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

mellei Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika