Die vyerank (Carpobrotus muirii) is 'n suurvy wat tot die Aizoaceae familie behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos-bioom. Die plant kom, van Stilbaai tot by De Hoop en Riversdal, in 'n band van 10km vanaf die kus, voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 840 km² en verskeie subpopulasies het verlore gegaan of is beskadig deur ontwikkeling, indringerplante en graanverbouing.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

muirii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika