Die baviaanskers (Euclea polyandra) is 'n meerjarige struik wat deel is van die Ebenaceae familie. Dit plant is endemies aan die Oos- en die Wes-Kaap. Die spesie kom van Rooi Els tot by Gqeberha voor en is deel van die fynbos-bioom. Die struik word ook bobbejaanbessiebos, bobbejaankers, dwaaskers, dwarskers en kersbos genoem.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
polyandra Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika