duimnael|Reënwoud-ekosisteme is ryk aan biodiversiteit. Dit is die Gambiërivier in Senegal se Niokolo-Koba Nasionale Park. Klimaatsverandering het beide land en mariene ekostelsels nadelig beïnvloed, en sal na verwagting baie ekosisteme verder beïnvloed, insluitend toendra, wortelbome, koraalriwwe, grotte, ens. Verhoogte globale temperatuur, meer gereelde voorkoms van uiterste weer, en stygende seevlak is van die gevolge van klimaatsverandering wat die grootste impak sal hê. Sommige van die moontlike gevolge van hierdie effekte sluit in spesie-afname en uitsterwing, verandering binne ekosisteme, verhoogde voorkoms van indringerspesies, 'n verskuiwing van woude as koolstofsink na koolstofbronne, oseaanversuring, ontwrigting van die watersiklus en verhoogde voorkoms van natuurrampe , onder andere.

Verwysings

Kategorie:Klimatologie