Ryk Neethling OIS (Bloemfontein, 17 November 1977) is 'n Suid-Afrikaanse swemmer. Hy het tydens die Olimpiese Somerspele 2004 in Athene saam met Roland Schoeman, Lyndon Ferns en Darian Townsend die goue medalje in die 4x100 meter vryslagaflos verower.

Eksterne skakels Ryk Neetling se persoonlike webwerf

Neetling, Ryk Neetling, Ryk Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners Kategorie:Olimpiese swemmers