Caesia capensis is 'n plant wat endemies aan Suid-Afrika is. Die spesie kom in die Wes-Kaap voor en groei op die hoër pieke, vanaf die Groot-Winterhoekberge en Du Toitspiek tot by Seweweekspoort. Die plant vorm deel van die fynbos-bioom.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Caesia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika