Aloe condyae is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan Mpumalanga; dit kom in die berge suid van Barberton voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 5 km². Die plant word bedreig deur indringerplante. Die gebied waarin dit voorkom is omring deur denneboom plantasies en sade van die bome word deur die wind na die voorkomsgebied gedra.

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys Plants of the World Online

condyae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika