Die Aloe craibii is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan Mpumalanga; dit kom in die berge suid van Barberton voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van minder as 134 km² en het reeds 50% van sy habitat afgestaan aan die aanplant van denneboomplantasies. Die oorblywende populasie is gefragmenteerd.

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys Plants of the World Online Susan Carter, John J. Lavranos, Leonard E. Newton, Colin C. Walker: . Kew Publishing, Royal Botanic Gardens, Kew 2011, , S. 127. Moran, R. 1992. Aloe wild in California. Cact. Succ. J. (Los Angeles) 64: 55-56. Reynolds, G. W. 1982. The Aloes of South Africa, ed. 4. Rotterdam. Urs Eggli (Hrsg.): Sukkulenten-Lexikon. Einkeimblättrige Pflanzen (Monocotyledonen). Eugen Ulmer, Stuttgart 2001, , S. 104–193. Walter C. Holmes & Heather L. White: Aloaceae in der Flora of Northern America, Volume 26, S. 410: Aloe - Online.

craibii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika