Cyrtanthus wellandii is 'n blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae en is endemies aan die Oos-Kaap waar dit in die Kabeljousriviervallei voorkom. Die plant word bedreig deur onwettige versamelaars wat die blomme pluk.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

wellandii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika