Kwa-Mandlenkosi is 'n township teenaan Beaufort-Wes in die Karoo in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die nedersetting het 5 249 inwoners in 2011 gehad. Die N1 nasionale pad gaan aan die noordekant van die dorp verby.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap