Al-Balad (Arabies: البلد, "Die Stad") is die 90ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 21 ajat, of verse, in die Afrikaanse Koran.

Opsomming 1-8 Hoewel die mens in ellende gebore is, spog hy met sy rykdom 9-17 Slawe moet bevry en die armes en weeskinders gevoed word 18-21 Beskrywing van die volk van die regter- en linkerhand

Verwysings

Skakels

Kategorie:Hoofstukke van die Koran