Al-Kawthar (Arabies: ٱلكَوْثَر, "Oorvloed") is die 108ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 3 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

Opsomming Die naam van die soera kom uit vers 1. Goeie mense word aangemoedig om God te aanbid omdat hulle in oorvloed gekry het en hulle hulle vyande ontneem is.

Skakels

Kategorie:Hoofstukke van die Koran