Cliffortia ovalis is 'n struik wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom op die kruin van die Hottentots-Hollandberge tussen Jonkershoek en Grabouw voor. Die plant word as seldsaam beskou en is deel van die fynbos-bioom.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
ovalis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika