Die Vukani is 'n Suid-Afrikaanse plaaslike weeklikse koerant wat in die townshipgebiede van Kaapstad, Wes-Kaap versprei word. Dit is in Xhosa en Engels geskryf. Vukani beteken "Word wakker" in beide die Zoeloe- en Xhosa-tale. Die koerant dek items van belang vir groot gemeenskappe in Khayelitsha, Langa, Nyanga en Gugulethu.

Sien ook Lys van koerante in Suid-Afrika

Eksterne skakels The Inc (Vukani)

Kategorie:Koerante