Cliffortia multiformis is 'n struik wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Hermanus tot by Elim voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 1400 km² en het reeds 25% van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing, voorstedelike ontwikkeling en indringerplante die afgelope 100 jaar. Daar word beraam dat die populasie met 30% sal afneem oor die volgende 50 jaar. Die plant is deel van die fynbos-bioom.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
multiformis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika