Cliffortia hirta is 'n struik wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Bokbaai tot by die Kaapse Skiereiland voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 320 km² en is deel van die fynbos en strandveld-biome. Daar is tans ses gefragmenteerde subpopulasies oor as gevolg van habitat wat verlore gegaan het weens ontwikkeling en indringerplante.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
hirta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika