Na Jesus se opstanding het Hy tien keer (volgens die Bybel) aan mense verskyn voor sy hemelvaart:
Maria op opstandingsondag (Johannes 20:16-17) Ander vroue (Matteus 28:8-10) Die Emmausgangers (Lukas 24:13-43) Petrus (Lukas 24:34) Die dissipels, sonder Thomas (Lukas 24:36) Die dissipels, met Thomas (Johannes 20:26-29) Sewe dissipels (Johannes 21:1-2) Vyfhonderd dissipels (1 Korintiërs 15:6) Jakobus en die ander apostels (1 Korintiërs 15:7) Voor Jesus se hemelvaart (Donderdag) (Lukas 24:50-53)