Drosanthemum anomalum is 'n vetplant in die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Wes-Kaap vanaf Montagu tot by Stormsvlei voorkom. Die spesie is deel van die Renosterveld-bioom en word bedreig deur die aanlê van wingerde en olyfboorde asook indringerplante.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

anomalum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika