duimnael|Weir in 2015 Andrew Taylor Weir (gebore 16 Junie 1972) is 'n Amerikaanse wetenskapfiksie skrywer en voormalige rekenaarprogrammeerder. Sy 2011-roman The Martian is verwerk in die 2015-rolprent met dieselfde naam geregisseer deur Ridley Scott. Hy het die John W. Campbell-toekenning vir beste nuwe skrywer in 2016 ontvang. en sy roman Project Hail Mary is 'n finalis vir die 2022 Hugo-toekenning vir beste roman.
Werke Weir se oorspronklike webwerf lys sy werke, met gratis weergawes van baie van sy kortverhale.Galactanet – The Creative Writings of Andy Weir; Creative Writings of Andy Weir (list)
Romans Theft of Pride (web weergawe 2000) The Martian (web weergawe 2011; Random House 2014) Artemis (Random House 2017) Project Hail Mary (Random House 2021)
Reeksromans en lang verhale Detectives (1986)Galactanet – The Creative Writings of Andy Weir, Detectives (short story) Bonnie MacKenzie: The Life Story of a Mermaid ('n deurlopende storie) Moriarty (Holmesiaanse fanfiction) The Romana Chronicles/The Xoloans (Doctor Who fanfiction) Randomize (Amazon Original Stories: Forward collection)
Kortverhale Principles of Uncertainty (versameling van blitsfiksie, Tapas e-book 2016). Sluit die volgende stories in: "Access" "Annie's Day" "Antihypoxiant" "Meeting Sarah" "The Midtown Butcher" "The Chef" "Die Eier" (kortverhaal/klankboek) 2009 "The Real Deal" "Yuri Gagarin Saves the Galaxy" "Bored World" "Twarrior" "Rat" "Randomize" (deel van die "Forward" versameling) "Lacero", prequel tot Ready Player One (Ernest Cline, ed.), Subterranean Press 2016Galactanet – The Creative Writings of Andy Weir, "Lacero" (short story fanfic) "Diary of an AssCan" (2015), tie-in prequel tot "The Martian"
Strokiesprente en grafiese romans Casey and Andy (2001–2008), 'n web-strokiesprent geskryf en geteken deur WeirGalactanet – The Creative Writings of Andy Weir, Casey and Andy (webcomic) Cheshire Crossing (onafhanklike web-weergawe 2006–2008 met kuns deur Weir; Tapas web weergawe 2017–2019 en Random House 2019 met kuns deur Sarah Andersen)
Oudio James Moriarty, Consulting Criminal (Audible Studios 2017) The Egg and Other Stories (Audible Studios 2017) Hail Mary with narration by Ray Porter (Audible Studios 2021)
Ander Werke Der Mars Survival Guide , 'n onderhoud met Weir en sy wenke om op Mars te oorleef, uitgegee as 'n boekie
Notas
Verwysings
Kategorie:Amerikaanse skrywers Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense