Drosanthemum uniondalense is 'n vetplant in die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Wes-Kaap van George tot by Uniondale voorkom. Die spesie is deel van die fynbos-bioom. Weens die feit dat die plant redelik onlangs eers beskryf is, heers daar onsekerheid oor vele aspekte van die plant.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

uniondalense Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika