Saint Paul (of: St. Paul) is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat Minnesota en die administratiewe sentrum van die distrik Ramsey (Ramsey County). Dit is die staat se tweede grootste stad wat saam met Minneapolis die Twin Cities of "Tweelingstad" vorm, die sestiende grootste metropolitaanse gebied in die VSA. Saint Paul het 'n bevolking van sowat 287 000 . Saint Paul lê aan die noordoewer van die Mississippirivier.

Bekende boorlinge F. Scott Fitzgerald, skrywer (1896−1940)

Susterstede border|20px Quito, Ecuador border|20px Nagasaki, Japan, sedert 1955 border|20px Hadera, Israel, sedert 1981 border|20px Culiacán, Meksiko, sedert 1983 border|20px Changsha, China, sedert 1987 border|20px Modena, Italië, síðan 1989 border|20px Nowosibirsk, Rusland, sedert 1989 border|20px Ciudad Romero, El Salvador, sedert 1991 border|20px Tiberias, Israel, sedert 1996 border|20px Neuss, Duitsland, sedert 1999 border|20px Manzanillo, Meksiko, sedert 2002

Kategorie:Hoofstede in die Verenigde State Kategorie:Nedersettings in Minnesota