Weber is 'n Duitse van en kan na die volgende persone verwys: Amy Weber (1970), Amerikaanse aktrise en vervaardiger Annerie Weber (1967), Suid-Afrikaanse politikus Carl Maria von Weber (1786–1826), Duitse komponis, pianis en dirigent Charlie Weber (akteur) (1978), Amerikaanse akteur Elizabeth Weber (1923), Afrikaanse skrywer Jake Weber (1964), Engelse akteur Karl Weber (akteur) (1916–1990), Amerikaanse akteur Lois Weber (1879–1939), Amerikaanse regisseuse, skryfster, en aktrise Max Weber (1864–1920), Duitse ekonoom, geskiedkundige, regsgeleerde en sosioloog Steven Weber (akteur) (1961), Amerikaanse akteur en vervaardiger Tom Weber, Afrikaanse dramaturg
Kategorie:Duitse vanne