Wells is 'n algemene Engelse van. Bekende persone met dié van sluit die volgende in:
Carole Wells (1942), Amerikaanse aktrise en vervaardiger Claudia Wells (1966), Amerikaanse aktrise Colin Wells (akteur) (1963), Engelse akteur Danny Wells (1941–2013), Kanadese akteur en komponis Dino Wells (1970), Amerikaanse akteur en skrywer Dolly Wells (1972), Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger H.G. Wells (1866–1946), Engelse skrywer Jerold Wells (1908–1999), Engelse akteur L. M. Wells (1862–1923), Amerikaanse akteur Mary K. Wells (1920–2000), Amerikaanse aktrise en skryfster Noël Wells (1986), Amerikaanse aktrise Scott James Wells (1961–2015), Amerikaanse akteur Stuart Wells (1982), Engelse akteur Tico Wells (1961), Amerikaanse akteur Tracy Wells (1971), Amerikaanse aktrise
Kategorie:Engelse vanne