Adelheid van Boergondië (gebore tussen 865Christian Settipani, La Noblesse du Midi Carolingien. Études sur quelques grandes familles d'Aquitaine et du Languedoc, du IXe au XIe siècles. Toulousain, Périgord, Limousin, Poitou, Auvergne, Linacre College, Unit for Prosopographical Research, 2004, (lire en ligne). en 870, sterf tussen 928 en 929) was Hertogin van Boergondië deur haar huwelik met Richard I van Boergondië, en het ook die titel besit van Gravin van Auxerre, moontlik as heerseres. Sy is van die Huis van Welfe.

Sy was die dogter van Koenraad II van AuxerreTimothy Reuter. The Annals of Fulda. en sy vrou Waldrada van Worms.

In 888 is sy getroud met Richard I van Boergondië. Adelheid word betitel as Gravin van Auxerre tussen 888 en 921. Die rede hiervoor is onduidelik. Daar is voorgestel dat die rede hiervoor is dat die Graafskap van Auxerre aan haar gegee is as bruidskat. Dit is moontlik dat sy die heerseres was van Auxerre.

Voorouers Voorouers van Adelheid van Boergondië (870–929)OorgrootouersWelf van Altdorf (–)∞ Eigilwich (–)Hugo van Tours (775–837)∞ Ava van Morvois (–839)? (–) ∞ ? (–)? (–) ∞ ? (–)GrootouersKoenraad I van Auxerre (800–863)∞ 1180Adelheid van Tours (–na 866)? (–)∞ ? (–)OuersKoenraad II van Auxerre (835–876)∞ Waldrada (–)

Kinders Roedolf van Frankryk,Constance B. Bouchard. The Bosonids or Rising to Power in the Late Carolingian Age. wat getroud is met Emma van Frankryk, dogter van Robert I van Frankryk Hugo die SwarteConstance B. Bourchard, Those of my Blood: Constructing Noble Families in Medieval Francia (University of Pennsylvania Press, 2001) Boson (895-935) Adelheid van Boergondië (gebore omstreeks 896), getroud met Reinier II van Henegouwe. Ermengarde van Boergondië (gebore omstreeks 905 en sterf omstreeks 945)

Verwysings

Kategorie:Geboortes in die 860's Kategorie:Sterftes in die 920's