Fynstowwe is mikroskopiese deeltjies van vaste stof of vloeistof materie gesuspendeer in die lug. Die term aërosol verwys gewoonlik na die fynstof/lug mengsel, in teenstelling met die fynstowwe alleen. Bronne van fynstowwe kan natuurlik of antropogenies wees. Hulle het impak op klimaat en neerslag wat menslike gesondheid nadelig beïnvloed, op maniere bykomend tot direkte inaseming.
Verwysings