Die Seramispruit is 'n spruit wat by die Bumespruit aansluit, net voordat dit stroomaf in die Krokodilrivier uitmond.
Dit vloei naby die suidegrens van die Krugerwildtuin, digby Biyamiti-bosveldkamp en Marlothpark in Mpumalanga, Suid-Afrika.
Kategorie:Krokodilrivier (Mpumalanga) Kategorie:Mpumalanga Kategorie:Krugerwildtuin