New Jersey (Engels: State of New Jersey) is 'n deelstaat in die Middel-Atlantiese gebied van die Verenigde State van Amerika. Die hoofstad is Trenton en die grootste stad is Newark. New Jersey het 'n bevolking van omtrent 8,8 miljoen en 'n oppervlakte van 22 608 vierkante kilometer.
Dit word in die noorde deur New York, in die suide deur Delaware, en in die weste deur Pennsilvanië begrens. Die Atlantiese Oseaan lê in die ooste. New Jersey is die derde deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Dit was een van die dertien kolonies wat teen die Britse kroon gerebeleer het.
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Baie belangrikste veldslae van die Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog het in New Jersey plaasgevind. Van hulle is: Slag van Princeton Slag van Trenton
New Jersey se bynaam is Garden State.
duimnael|links|Die Vryheidsbeeld (wat in New Jersey staan) met Jersey City in die agtergrond. duimnael|links|Newark
Eksterne skakels Toerisme
Visit New Jersey Geskiedenis
The New Jersey Historical Society