St Michael's-on-Sea is 'n klein kusdorp met 'n pragtige swemstrand in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp lê tussen Shelly Beach in sy noorde en Uvongo ten suide, in die Ray Nkonyeni Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Ugu-distriksmunisipaliteit ressorteer.
St Michael's-on-Sea beslaan 'n klein area van slegs 0,46 km². In 2011 het hier 300 mense gewoon, meestal in vakansiebehuising. Die plant Turraea streyi het hier voorgekom en word nou as uitgestorwe beskou.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal