duimnael|regs|Gemini 7 soos gesien vanaf Gemini 6A Gemini 7 (amptelik Gemini VII) Vanaf Gemini IV, het NASA Romeinse syfers begin gebruik om die Gemini sendingname aan te dui. was die vierde bemande ruimtevlug van NASA se Gemini-program. Dit was ook die twaalfde bemande ruimtevlug van Amerika. Dit was die 21ste bemande ruimtevlug, insluitend die Sowjetunie- en die Amerikaanse X-15 vlugte, wat bokant die Kármán-lyn gevlieg het.

Die bemanning was Frank Borman en Jim Lovell, hulle het byna 14 dae in die ruimte deurgebring en 206 keer om die aarde gewentel. Hulle ruimtetuig was die passiewe teiken vir die eerste bemande ruimterendezvous, uitgevoer deur die bemanning van Gemini 6A.

Bemanning

Verwysings

Kategorie:Ruimtetuie Kategorie:Gemini-program