Gemini 10 (amptelik Gemini X) Vanaf Gemini IV, het NASA Romeinse syfers begin gebruik om die Gemini sending name aan te dui. was die agste bemande ruimtevlug van NASA se Gemini-program in 1966. Dit was ook die sestiende bemande Amerikaanse ruimtevlug en die 24ste ruimtevlug van alle tye, insluitend die twee vlugte van North American X-15. Die bemanning was John W. Young en Michael Collins. Collins het die eerste persoon geword om twee ruimtewandelings op een sending uit te voer.
Bemanning
Verwysings
Kategorie:Ruimtetuie Kategorie:Gemini-program