Die jaar 1307 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 7de jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure Die Franse koning Philip IV, die Skone annekseer die stad Lyon 13 Oktober – "Vrydag die dertiende": Die Franse koning Philip IV, die Skone arresteer al die Tempeliers in Frankryk. 22 November – Pous Clemens V laat alle Tempeliers in Europa arresteer.
Geboortes
Sterftes 7 Julie – Koning Edward I van Engeland (* 1239).
Kategorie:14de eeu