Die jaar 1308 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 8ste jaar van die 14de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure Die eerste lykopening word in Venesië (Italië) deurgevoer – 'n deurbraak vir die snykunde. 12 Augustus – Pous Clemens V publiseer die aanklagte teen die Tempeliers.
Geboortes
Sterftes 8 November – Johannes Duns Scotus, Fransiskaanse teoloog en filosoof (* 1266)
Kategorie:14de eeu