Die vratjiesaalwee (Tulista pumila) is 'n vetplant in die Tulista genus, is endemies in die Wes-Kaap en kom van Worcester tot by Robertson en Matjiesfontein voor.http://redlist.sanbi.org/species.php?species=15465-9

Dit was voorheen in die Haworthia genus, as Haworthia pumila of Haworthia maxima.

Varieëteite Tulista pumila var. ohkuwae (M.Hayashi) Breuer - Wes-Kaap Tulista pumila var. pumila (Onbekend) - Suidwes van die Kaap Tulista pumila var. sparsa (M.Hayashi) Breuer - Wes-Kaap

Verspreiding Die natuurlike verspreiding van hierdie spesie is in die verre suidwestelike deel van die Kaap, gesentreer op die Robertson Karoo plantegroei van die Breederiviervallei. Dit strek ook noordoos tot by Laingsburg. Hier kom dit voor in Karoo struikgewas.

Verwysings

Kategorie:Tulista Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika