Die Kraaibospas (ook Kraaibosbergpas) gaan oor die Nardouwsberg in die Wes-Kaap.

Hierdie kort pas is nagenoeg by die koördinate 31° 57′ suid en 18° 53′ oos, suidoos van Klawer en noord van Clanwilliam.

Die pas bereik ‘n hoogte van 523m bo seespieël en ‘n maksimum helling van 1:10.

Lees ook • Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Verwysings

Bron Slingsby, Peter: Cederberg -The touring map. www.slingsbymaps.com, 2022, 

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap