Noak Bridge is 'n klein dorpie in die Basildon distrik in die suidooste van Engeland. Daar woon minder as 2 000 mense. Die dorp het 'n skool (Noak Bridge County Primary School) en twee winkels: 'n apteek en 'n Poskantoor/ "Costcutter".
Kategorie:Nedersettings in Essex