duimnael|200px|École polytechnique École polytechnique (polytechnique, l'X) (politegniese universiteit) is een van die mees gesogte Franse hoëronderwysinstellings (grande école).Les 18 écoles françaises les plus réputées auprès des employeurs

Dit is 'n Franse instelling vir hoër onderwys en navorsing by die Palaiseau, suid van Parys.

Die skool is in 1794 deur die wiskundige Gaspard Monge gestig.Gaspard Monge, fondateur de l’École (1746-1818)

Bekende onderwysers André-Marie Ampère, Franse fisikus en word algemeen beskou as een van die hoofontdekkers van elektromagnetisme Augustin Louis Cauchy, invloedryke Franse wiskundige Auguste Comte, Franse wiskundige en filosoof Joseph Louis Gay-Lussac, Franse chemikus en fisikus Henri Poincaré, Franse wiskundige, teoretiese fisikus, ingenieur, en wetenskapsfilosoof

Verwysings

Eksterne skakels

Polytechnique

Kategorie:Parys Kategorie:Franse universiteite